Title rated 0 out of 5 stars, based on 0 ratings(0 ratings)
eBook
Current format, eBook, , Available.
eBook
Current format, eBook, , Available. Offered in 0 more formats
Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir and#8217;n seevakansie. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat dié land soveel meer bied, veral opwindende bosvakansies. Hierdie gids beantwoord andamp;#225;l die reisvrae wat jy kan hê: bekostigbare verblyf, puik idees vir vakansies verder noord, asook die nodige inligting oor roetes, grensposte en paklyste. Maak solank jou sommetjies... en kyk hoeveel verlof jy het!
From the community